Esra 4:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 (Dit was van Rehum, die hoofregeringsamptenaar, en Simsai, die skrywer, en die res van hulle bondgenote, die regters en die ondergoewerneurs, die sekretarisse, die volk van Ereg,+ die Babiloniërs, die inwoners van Susa,+ dit wil sê die Elamiete,+ Nehemia 1:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 1 Hier volg die woorde van Nehemiʹa,*+ die seun van Hagalʹja: In die maand Kislef,* in die 20ste jaar, was ek in die paleis* Susan.*+ Ester 1:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 toe hy in die paleis* Susan*+ op sy koninklike troon gesit het, Daniël 8:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 In die visioen was ek in die paleis* Susan,*+ wat in die Elam-provinsie is.+ Ek het die visioen gesien, en ek was langs die Ulai-rivier.*
9 (Dit was van Rehum, die hoofregeringsamptenaar, en Simsai, die skrywer, en die res van hulle bondgenote, die regters en die ondergoewerneurs, die sekretarisse, die volk van Ereg,+ die Babiloniërs, die inwoners van Susa,+ dit wil sê die Elamiete,+
1 Hier volg die woorde van Nehemiʹa,*+ die seun van Hagalʹja: In die maand Kislef,* in die 20ste jaar, was ek in die paleis* Susan.*+
2 In die visioen was ek in die paleis* Susan,*+ wat in die Elam-provinsie is.+ Ek het die visioen gesien, en ek was langs die Ulai-rivier.*