-
Psalm 139:11, 12Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 As ek sê: “Die duisternis sal my beslis wegsteek!”
dan sal die nag om my lig word.
-
-
Amos 9:3Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
Al kruip hulle op die bodem van die see vir my weg,
sal ek die slang daar beveel om hulle te byt.
-