Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 16:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 7 Later het Jehovah se engel haar by ’n waterfontein in die wildernis gevind, die fontein op pad na Sur.+

  • Genesis 16:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Toe het sy die naam van Jehovah, wat met haar gepraat het, aangeroep en gesê: “U is ’n God wat sien.”+ En sy het gesê: “Het ek regtig hier die Een gesien wat my sien?”

  • Spreuke 15:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Die oë van Jehovah is oral.

      Hy hou die slegtes en die goeies dop.+

  • Amos 9:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Al grawe hulle tot in die Graf,*

      sal my hand hulle daar uithaal.

      En al klim hulle op na die hemel,

      sal ek hulle daarvandaan afbring.

  • Hebreërs 4:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 En daar is nie ’n skepping wat God nie kan sien nie,+ maar alles is oop en bloot voor die oë van die Een aan wie ons ’n antwoord moet gee.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel