Nehemia 9:33 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+ Psalm 35:28 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 28 Dan sal my tong u regverdigheid verkondig*+en u die hele dag loof.+ Psalm 59:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Maar ek sal van u krag sing.+ In die oggend sal ek met vreugde van u lojale liefde vertel. Want u is my veilige skuilplek+en ’n plek waarheen ek kan vlug in moeilike tye.+ Daniël 9:7 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 7 O Jehovah, u is regverdig, maar vandag moet ons ons skaam – die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem en die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is, in al die lande waarheen u hulle verstrooi het omdat hulle ontrou teenoor u was.+
33 U was regverdig in alles wat oor ons gekom het, want u het getrou gebly, maar ons het goddelose dinge gedoen.+
16 Maar ek sal van u krag sing.+ In die oggend sal ek met vreugde van u lojale liefde vertel. Want u is my veilige skuilplek+en ’n plek waarheen ek kan vlug in moeilike tye.+
7 O Jehovah, u is regverdig, maar vandag moet ons ons skaam – die manne van Juda, die inwoners van Jerusalem en die hele Israel, dié wat naby is en dié wat ver weg is, in al die lande waarheen u hulle verstrooi het omdat hulle ontrou teenoor u was.+