Psalm 65:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 65 U sal in Sion geloof word, o God.+ Ons sal ons geloftes aan u betaal.+ Psalm 66:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan.+ Ek sal my geloftes aan u betaal+ Prediker 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God maak, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie,+ want hy hou nie van dwase mense nie.+ As jy ’n gelofte maak, moet jy dit nakom.+
13 Ek sal met heelbrandoffers in u huis ingaan.+ Ek sal my geloftes aan u betaal+ Prediker 5:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Wanneer jy ’n gelofte aan God maak, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie,+ want hy hou nie van dwase mense nie.+ As jy ’n gelofte maak, moet jy dit nakom.+
4 Wanneer jy ’n gelofte aan God maak, moet jy nie uitstel om dit na te kom nie,+ want hy hou nie van dwase mense nie.+ As jy ’n gelofte maak, moet jy dit nakom.+