Psalm 91:14 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 14 God het gesê: “Omdat hy lief is vir my,* sal ek hom red.+ Ek sal hom beskerm omdat hy my naam ken.*+ Jakobus 1:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Gelukkig is die mens wat volhard in moeilike tye,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah* belowe het aan dié wat Hom altyd liefhet.+
14 God het gesê: “Omdat hy lief is vir my,* sal ek hom red.+ Ek sal hom beskerm omdat hy my naam ken.*+
12 Gelukkig is die mens wat volhard in moeilike tye,+ want wanneer hy goedgekeur is, sal hy die kroon van die lewe ontvang,+ wat Jehovah* belowe het aan dié wat Hom altyd liefhet.+