Psalm 25:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 Al die paaie van Jehovah is lojale liefde en getrouheidvir dié wat sy verbond hou+ en sy herinneringe gehoorsaam.+ Psalm 108:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 Want u lojale liefde is groot, so hoog soos die hemel,+en u getrouheid strek tot aan die wolke. Psalm 146:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 die Maker van hemel en aarde,van die see en alles wat in hulle is,+die Een wat altyd getrou bly,+
10 Al die paaie van Jehovah is lojale liefde en getrouheidvir dié wat sy verbond hou+ en sy herinneringe gehoorsaam.+