Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 73:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Want ek het jaloers geword op die hoogmoediges*

      toe ek die vrede van die goddeloses gesien het.+

  • Psalm 73:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Hulle sê: “Hoe weet God?+

      Het die Allerhoogste regtig kennis?”

  • Psalm 94:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  3 Hoe lank sal die goddeloses, o Jehovah,

      hoe lank sal die goddeloses aanhou om van vreugde uit te roep?+

  • Psalm 94:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Hulle sê: “Jah sien dit nie.+

      Die God van Jakob skenk nie aandag daaraan nie.”+

  • Esegiël 8:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Hy het vir my gesê: “Mensekind, sien jy wat die ouermanne van die huis van Israel in die donker doen, elkeen in die binnekamers waar sy afgode uitgestal is?* Want hulle sê: ‘Jehovah sien ons nie. Jehovah het die land verlaat.’”+

  • Esegiël 9:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 9 Toe het hy vir my gesê: “Die sonde van die huis van Israel en Juda is baie, baie groot.+ Die land is vol bloedskuld,+ en die stad is vol slegtheid.+ Want hulle sê: ‘Jehovah het die land verlaat, en Jehovah sien nie.’+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2025 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel