Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 32:35
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 35 Die wraak is myne, en die straf,+

      op die vasgestelde tyd wanneer hulle voet gly.+

      Want die dag van hulle ongeluk is naby,

      en wat op hulle wag, sal gou kom.’

  • Nahum 1:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Jehovah is ’n God wat uitsluitlike toegewydheid vereis+ en wat wraak neem.

      Jehovah neem wraak en is gereed om aan sy woede uiting te gee.+

      Jehovah neem wraak op sy teenstanders,

      en hy bewaar woede vir sy vyande.

  • Romeine 12:19
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel