-
1 Kronieke 16:28-33Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
28 Gee Jehovah wat hy verdien, o families van die volke,
gee Jehovah wat hy verdien weens sy heerlikheid en krag.+
30 Bewe voor hom, almal op aarde!
Die aarde* is stewig gevestig. Dit kan nie beweeg word* nie.+
31 Laat die hemel vreugdevol wees, en laat die aarde bly wees.+
Verkondig onder die nasies: ‘Jehovah het Koning geword!’+
32 Laat die see en alles daarin dreun.
Laat die veld en alles daarin vreugdevol wees.
-