-
Eksodus 15:24, 25Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
24 Die volk het toe teen Moses begin kla+ en gevra: “Wat moet ons drink?” 25 Hy het tot Jehovah geroep,+ en Jehovah het hom na ’n boom gelei. Toe hy dit in die water gooi, het die water soet geword.
Daar het Hy vir hulle ’n wetsvoorskrif en ’n wetlike presedent vasgestel, en daar het Hy hulle getoets.+
-
-
1 Samuel 15:10Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
10 Toe het Jehovah vir Samuel gesê:
-