Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Eksodus 16:2, 3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 2 Toe het die hele gemeenskap van Israel in die wildernis teen Moses en Aäron begin kla.+ 3 Die Israeliete het vir hulle bly sê: “As ons maar deur Jehovah se hand in Egipte gesterf het, terwyl ons by die vleispotte+ gesit het, terwyl ons brood geëet het totdat ons versadig was. Nou het julle ons na hierdie wildernis uitgelei om hierdie hele gemeente van honger te laat sterf.”+

  • Eksodus 17:3
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 3 Maar die volk was baie dors, en hulle het aangehou om teen Moses te kla+ en gesê: “Hoekom het jy ons uit Egipte uitgelei om ons en ons kinders en ons vee van die dors te laat doodgaan?”

  • 1 Korintiërs 10:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 En hierdie dinge het voorbeelde vir ons geword, sodat ons nie skadelike dinge moet begeer net soos hulle dit begeer het nie.+

  • 1 Korintiërs 10:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 Moet ook nie mense wees wat kla, net soos party van hulle gekla het+ en toe deur die vernietiger doodgemaak is nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel