Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Esra 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die eerste jaar van koning Kores+ van Persië het Jehovah hom beweeg* om ’n aankondiging regoor sy koninkryk te laat maak. Dit het vervul wat Jehovah deur middel van Jeremia+ gesê het. Die aankondiging, wat die koning ook laat neerskryf het,+ het gesê:

      2 “Dít is wat koning Kores van Persië sê: ‘Jehovah, die God van die hemel, het al die koninkryke van die aarde aan my gegee,+ en hy het my die opdrag gegee om vir hom ’n huis in Jerusalem,+ wat in Juda is, te bou.

  • Psalm 79:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 79 O God, die nasies het u erfdeel binnegeval.+

      Hulle het u heilige tempel onrein gemaak.+

      Hulle het Jerusalem verwoes.*+

  • Jesaja 64:10
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 10 U heilige stede het ’n wildernis geword.

      Sion het ’n wildernis geword,

      Jerusalem ’n woesteny.+

  • Klaagliedere 1:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 Dit is verskriklik! Die stad wat vol mense was,+ sit nou heeltemal alleen.

      Sy het soos ’n weduwee geword, sy wat ’n groot volk onder die nasies was!+

      Sy wat ’n prinses onder die provinsies was, het nou ’n slavin geword!+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel