Eksodus 15:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+ Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+ Openbaring 19:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 Hierna het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot skare in die hemel was. Hulle het gesê: “Loof Jah!*+ Die redding en die eer en die mag behoort aan ons God,
2 My sterkte en my mag is Jah,* want hy het tot my redding gekom.+ Hy is my God, en ek sal hom prys;+ my vader se God,+ en ek sal hom verheerlik.+
19 Hierna het ek iets gehoor wat soos ’n harde stem van ’n groot skare in die hemel was. Hulle het gesê: “Loof Jah!*+ Die redding en die eer en die mag behoort aan ons God,