Eksodus 34:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is, Psalm 86:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Want u, o Jehovah, is goed+ en vergewe vryelik.+ U is vol lojale liefde vir almal wat u aanroep.+
6 Jehovah het voor hom verbygegaan en uitgeroep: “Jehovah, Jehovah, ’n God wat genadig is+ en medelye* betoon,+ wat nie gou kwaad word nie+ en vol lojale liefde*+ en waarheid*+ is,