Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 38:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Want my oortredings hang oor my kop,+

      soos ’n swaar vrag is hulle te veel vir my om te dra.

  • Psalm 103:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Want hy weet goed hoe ons gevorm is,+

      en hy hou in gedagte dat ons stof is.+

  • Psalm 143:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 143 O Jehovah, hoor my gebed.+

      Luister tog na my gesmeek om hulp.

      Antwoord my in u getrouheid en u regverdigheid.

       2 Moenie ’n regsaak teen u kneg maak nie,

      want niemand wat lewe, kan voor u regverdig wees nie.+

  • Jesaja 55:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Laat die goddelose sy weg verlaat,+

      en die slegte mens sy gedagtes.

      Laat hom na Jehovah terugkeer, wat genade aan hom sal betoon,+

      na ons God, want hy sal ryklik* vergewe.+

  • Daniël 9:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Skenk aandag, o my God, en luister! Kyk tog en sien hoe ons swaarkry en hoe verlate die stad is wat u naam dra. Want ons smeek u nie omdat ons dade regverdig is nie, maar omdat u baie genadig is.+

  • Romeine 3:20
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 20 Daarom sal niemand voor hom regverdig verklaar word deur werke van die wet nie,+ want die wet leer ons duidelik wat sonde is.+

  • Titus 3:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 het hy ons gered, nie as gevolg van enige regverdige dade wat ons gedoen het nie,+ maar as gevolg van sy eie genade.+ Hy het ons gered deur middel van die bad wat ons lewend gemaak het+ en deur ons nuut te maak met heilige gees.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel