-
Psalm 18:6Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
6 In my angstigheid het ek tot Jehovah geroep.
Ek het tot my God om hulp bly roep.
-
-
Matteus 26:38, 39Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
38 Toe het hy vir hulle gesê: “Ek is verskriklik hartseer, ja, tot die dood toe. Bly hier en bly wakker saam met my.”+ 39 Hy het ’n entjie verder gegaan en met sy gesig na die grond toe neergeval en gebid:+ “My Vader, as dit moontlik is, laat hierdie beker+ by my verbygaan. Maar laat dit nie wees soos ek wil nie, maar soos u wil.”+
-