2 Samuel 7:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou vernietig.+ Ek sal vir jou ’n groot naam maak,+ soos dié van die magtige manne van die aarde. Psalm 59:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 59 Red my van my vyande, o my God.+ Beskerm my teen dié wat teen my opstaan.+
9 En ek sal met jou wees waar jy ook al gaan,+ en ek sal al jou vyande voor jou vernietig.+ Ek sal vir jou ’n groot naam maak,+ soos dié van die magtige manne van die aarde.