Genesis 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+ Genesis 15:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 En Abram het geloof in Jehovah gestel,+ en daarom het Hy hom as regverdig beskou.+
15 Daarna het Jehovah in ’n visioen vir Abram gesê: “Moenie bang wees nie,+ Abram. Ek is ’n skild vir jou.+ Jou beloning sal baie groot wees.”+