Psalm 23:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 23 Jehovah is my Herder.+ Ek sal niks kortkom nie.+ Filippense 4:19 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus.
19 En my God sal uit sy groot rykdom vir julle alles gee wat julle nodig het+ deur middel van Christus Jesus.