Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 15:22
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Samuel het toe gesê: “Wat gee Jehovah meer vreugde: brandoffers en offerandes+ of gehoorsaamheid aan Jehovah? Om gehoorsaam te wees, is beter as ’n offerande,+ en om aandag te skenk, is beter as die vet+ van skaapramme.

  • Jesaja 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Van watter nut is al julle offerandes vir my?”+ sê Jehovah.

      “Ek het genoeg gehad van julle brandoffers van ramme+ en die vet van vetgevoerde diere.+

      Ek wil nie die bloed+ van jong bulle+ en lammers en bokke+ hê nie.

  • Jeremia 7:22, 23
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 22 Want op die dag toe ek julle voorvaders uit Egipte uitgelei het, het ek nie met hulle gepraat of vir hulle ’n bevel gegee aangaande heelbrandoffers en offerandes nie.+ 23 Maar ek het hulle wel hierdie bevel gegee: “Gehoorsaam my stem, en ek sal julle God word, en julle sal my volk word.+ Julle moet die hele weg volg wat ek julle beveel, sodat dit met julle goed kan gaan.”’+

  • Hosea 6:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Want ek is liewer vir lojale liefde* as vir offerandes

      en vir die kennis van God as vir heelbrandoffers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel