Spreuke 11:20 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 20 Dié wat ’n slegte hart het, is vir Jehovah afskuwelik,+maar dié wat ’n rein lewe lei, gee hom vreugde.+ Spreuke 15:8 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+ Hebreërs 1:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+
20 Dié wat ’n slegte hart het, is vir Jehovah afskuwelik,+maar dié wat ’n rein lewe lei, gee hom vreugde.+
8 Die offerande van die goddeloses is vir Jehovah afskuwelik,+maar die gebed van die getroues is vir hom aangenaam.+
9 U was lief vir regverdigheid en het wetteloosheid gehaat. Daarom het God, u God, u met die olie van vreugde gesalf,+ meer as u metgeselle.”+