1 Samuel 25:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Abiʹgail+ het toe gou 200 brode, twee groot kruike wyn, vyf skape wat geslag is, vyf sea* geroosterde graan, 100 rosynekoeke en 200 koeke van saamgeperste vye geneem en dit op die donkies gelaai.+ Spreuke 19:17 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 17 Die een wat goed is vir die armes, leen aan Jehovah,+en Hy sal hom terugbetaal* vir wat hy doen.+ 1 Timoteus 2:10 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 10 maar op ’n manier wat gepas is vir vrouens wat sê dat hulle aan God toegewyd is,+ naamlik deur goeie werke. Hebreërs 13:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+
18 Abiʹgail+ het toe gou 200 brode, twee groot kruike wyn, vyf skape wat geslag is, vyf sea* geroosterde graan, 100 rosynekoeke en 200 koeke van saamgeperste vye geneem en dit op die donkies gelaai.+
10 maar op ’n manier wat gepas is vir vrouens wat sê dat hulle aan God toegewyd is,+ naamlik deur goeie werke.
16 En moet ook nie vergeet om goed te doen en om wat jy het, met ander te deel nie,+ want sulke offerandes maak God bly.+