Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Spreuke 11:2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  2 Oneer kom oor dié wat vermetel* is,+

      maar wysheid is by dié wat beskeie is.+

  • Spreuke 24:6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  6 Voer jou oorlog met wyse leiding.+

      Met baie raadgewers sal jy oorwin.*+

  • Handelinge 15:5, 6
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 5 Maar party lede van die sekte van die Fariseërs wat gelowiges geword het, het opgestaan en gesê: “Hulle moet besny word en beveel word om die Wet van Moses te gehoorsaam.”+

      6 Toe het die apostels en die ouermanne bymekaargekom om die saak te ondersoek.

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel