Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Job 28:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 En hy het vir die mens gesê:

      ‘Vrees vir Jehovah – dit is wysheid.+

      En om slegte dinge te vermy, is insig.’”+

  • Spreuke 8:13
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 13 Vrees vir Jehovah beteken om te haat wat sleg is.+

      Ek haat selfverheerliking en trots+ en die slegte weg en bedrieglike woorde.+

  • Jeremia 32:40
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 40 Ek sal ’n ewige verbond met hulle maak,+ dat ek nie sal ophou om goeie dinge vir hulle te doen nie,+ en ek sal die vrees vir my in hulle hart sit, sodat hulle nie van my sal wegdraai nie.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel