Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Samuel 16:6, 7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 6 Toe hulle inkom, het Samuel vir Eliʹab+ gesien en gesê: “Dit is vir seker die gesalfde van Jehovah wat hier staan.” 7 Maar Jehovah het vir Samuel gesê: “Moenie na sy voorkoms en sy lengte kyk nie,+ want ek het hom verwerp. Mense sien nie soos God sien nie, want mense sien net die uiterlike, maar Jehovah sien wat in die hart is.”+

  • Spreuke 24:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 As jy sê: “Maar ons het nie daarvan geweet nie,”

      sal die Een wat harte* ondersoek, dit opmerk.+

      Ja, die Een wat sy oog op jou hou, sal weet

      en sal elkeen volgens sy dade terugbetaal.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel