Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • 1 Konings 3:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Die hele Israel het gehoor wat die koning besluit het in verband met hierdie saak, en hulle het groot respek* vir die koning gekry,+ want hulle het gesien dat hy wysheid van God ontvang het om regverdig te oordeel.+

  • Psalm 72:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 72 O God, leer die koning u oordele,

      en leer die seun van die koning u regverdigheid.+

  • Psalm 72:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  4 Laat hy die hulpeloses onder die volk verdedig,*

      laat hy die kinders van die arme red,

      en laat hy die bedrieër vernietig.+

  • Spreuke 16:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Konings haat goddelose dade,+

      want die troon word stewig gevestig deur regverdigheid.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel