19 Moenie self wraak neem nie, geliefde vriende, maar laat die woede aan God oor,+ want daar staan geskryf: “‘Die wraak is myne. Ek sal terugbetaal,’ sê Jehovah.”*+
15 Sorg dat julle nie iets slegs aan iemand doen wat iets slegs aan julle gedoen het nie,+ maar probeer altyd om te doen wat goed is teenoor mekaar en teenoor alle ander mense.+