Spreuke 22:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Lei ’n kind* op in die weg wat hy moet volg.+ Selfs as hy oud word, sal hy dit nie verlaat nie.+ Spreuke 22:15 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n kind,*+maar die lat van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+ Spreuke 23:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 Moenie dissipline terughou van ’n kind* nie.+ As jy hom slaan,* sal hy nie sterf nie. Efesiërs 6:4 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 4 En pa’s, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en riglyne* van Jehovah* op te voed.+
15 Dwaasheid sit vas in die hart van ’n kind,*+maar die lat van dissipline sal dit ver van hom af verwyder.+
4 En pa’s, moenie julle kinders irriteer nie,+ maar hou aan om hulle in die dissipline+ en riglyne* van Jehovah* op te voed.+