Spreuke 13:24 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 24 Die een wat sy seun nie dissiplineer nie,* haat hom,+maar die een wat sy seun liefhet, dissiplineer hom wanneer dit nodig is.*+ Spreuke 19:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Dissiplineer jou seun terwyl daar nog hoop is,+en moenie verantwoordelik word vir sy dood nie.+
24 Die een wat sy seun nie dissiplineer nie,* haat hom,+maar die een wat sy seun liefhet, dissiplineer hom wanneer dit nodig is.*+