-
Prediker 9:11Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
-
-
11 Ek het nog iets onder die son gesien: Die vinniges wen nie altyd die wedloop nie en die sterkes wen nie altyd die geveg nie,+ die wyses het nie altyd die kos nie en die slimmes het nie altyd die rykdom nie,+ en dié wat kennis het, is nie altyd suksesvol nie,+ want tyd en onverwagse* gebeure tref hulle almal.
-