1 Samuel 17:50 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 50 So het Dawid die Filistyn met ’n slingervel en ’n klip oorwin. Hy het die Filistyn doodgemaak, al het hy nie ’n swaard gehad nie.+ Psalm 33:16 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 16 Geen koning word deur ’n groot leërmag gered nie.+ ’n Magtige man word nie deur sy groot krag gered nie.+
50 So het Dawid die Filistyn met ’n slingervel en ’n klip oorwin. Hy het die Filistyn doodgemaak, al het hy nie ’n swaard gehad nie.+
16 Geen koning word deur ’n groot leërmag gered nie.+ ’n Magtige man word nie deur sy groot krag gered nie.+