Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Prediker 2:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 Ek het alles begin haat waarvoor ek so hard op die aarde gewerk het,+ want ek moet dit agterlaat vir die mens wat ná my kom.+

  • Prediker 5:15, 16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 15 Net soos iemand kaal in die wêreld kom, gaan hy kaal uit die wêreld uit.+ En hy kan niks waarvoor hy hard gewerk het, saamneem nie.+

      16 Dit is ook baie tragies: Net soos hy gekom het, so sal hy weggaan. Watter voordeel is daar dan vir die een wat hard bly werk vir wind?+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel