Psalm 139:21 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 21 Haat ek nie dié wat u haat nie, o Jehovah,+en is dié wat teen u in opstand kom, nie vir my walglik nie?+ Romeine 12:9 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 9 Laat julle liefde sonder skynheiligheid wees.+ Haat wat goddeloos is,+ hou vas aan wat goed is.
21 Haat ek nie dié wat u haat nie, o Jehovah,+en is dié wat teen u in opstand kom, nie vir my walglik nie?+