Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 44:28
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 28 Ek is die Een wat van Kores+ sê: ‘Hy is my herder,

      en hy sal my wil ten volle uitvoer,’+

      die Een wat van Jerusalem sê: ‘Sy sal herbou word,’

      en van die tempel: ‘Jou fondament sal gelê word.’”+

  • Jesaja 46:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Uit die ooste* roep ek ’n roofvoël.+

      Uit ’n ver land roep ek die man wat my besluit* sal uitvoer.+

      Ek het gepraat, en ek sal dit laat gebeur.

      Dit is wat ek besluit het, en ek sal dit uitvoer.+

  • Openbaring 16:12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 12 Die sesde engel het sy bak op die groot rivier, die Eufraatrivier,+ uitgegooi, en sy water is opgedroog+ om die weg voor te berei vir die konings+ wat kom uit die rigting van die sonsopkoms.*

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel