Psalm 96:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 96 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied.+ Sing vir Jehovah, almal op aarde!+ Psalm 98:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 98 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+ Openbaring 14:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.
98 Sing vir Jehovah ’n nuwe lied,+want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Sy regterhand, sy heilige arm, het gered.*+
3 En hulle sing iets wat klink soos ’n nuwe lied+ voor die troon en voor die vier lewende wesens+ en die ouderlinge,+ en niemand kon daardie lied leer nie, behalwe die 144 000,+ wat van die aarde gekoop is.