Deuteronomium 32:22 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek. Nahum 1:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Wie kan voor sy groot woede bly staan?+ En wie kan sy gloeiende woede weerstaan?+ Sy woede sal soos vuur uitgestort word,en die rotse sal in stukke gebreek word weens hom.
22 Want my woede het ’n vuur aangesteek+wat tot in die dieptes van die Graf*+ sal brand,en dit sal die aarde en sy opbrengs verteeren die fondamente van berge aan die brand steek.
6 Wie kan voor sy groot woede bly staan?+ En wie kan sy gloeiende woede weerstaan?+ Sy woede sal soos vuur uitgestort word,en die rotse sal in stukke gebreek word weens hom.