31 Ek sal julle stede aan die swaard oorgee+ en julle heiligdomme verlate plekke maak, en ek sal nie die aangename* geure van julle offerandes ruik nie.
33 En ek sal julle onder die nasies verstrooi,+ en ek sal ’n swaard uittrek en julle agternasit.+ Julle land sal ’n verlate plek gemaak word,+ en julle stede sal verwoes word.
3 Toe het ek vir die koning gesê: “Lank lewe die koning! Hoekom sou ek nie hartseer lyk as die stad, die plek waar my voorvaders begrawe is, verwoes is en sy poorte deur vuur vernietig is nie?”+