Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:14
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 14 Die seuns van jou onderdrukkers sal voor jou kom neerbuig.

      Almal wat jou sonder respek behandel, moet by jou voete neerbuig.

      En hulle sal jou die stad van Jehovah,

      Sion van die Heilige van Israel, moet noem.+

  • Jeremia 31:33
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 33 “Want dít is die verbond wat ek ná daardie dae met die huis van Israel sal maak,” sê Jehovah. “Ek sal my wet in hulle binneste sit,+ en ek sal dit in hulle hart skryf.+ En ek sal hulle God word, en hulle sal my volk word.”+

  • Sagaria 8:8
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 8 En ek sal hulle beslis na Jerusalem bring, en hulle sal daar woon.+ En hulle sal my volk word, en ek sal hulle God word+ in waarheid* en in regverdigheid.’”

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel