Psalm 42:2 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 2 Ek dors na God, na die lewende God.+ Wanneer kan ek kom en voor God verskyn?+ Psalm 63:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 63 O God, u is my God, ek bly soek na u.+ Ek dors na u.+ Ek* is flou van verlange na uin ’n droë en dorre land, waar daar geen water is nie.+ Amos 8:11 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 11 ‘Kyk! Daar kom dae,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘dat ek hongersnood in die land sal stuur,nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie,maar om die woorde van Jehovah te hoor.+ Matteus 5:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 “Gelukkig is dié wat honger en dors+ na regverdigheid, want hulle sal versadig word.+
63 O God, u is my God, ek bly soek na u.+ Ek dors na u.+ Ek* is flou van verlange na uin ’n droë en dorre land, waar daar geen water is nie.+
11 ‘Kyk! Daar kom dae,’ sê die Soewereine Heer Jehovah,‘dat ek hongersnood in die land sal stuur,nie ’n honger na brood of ’n dors na water nie,maar om die woorde van Jehovah te hoor.+