Jesaja 54:13 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 13 En al jou kinders* sal deur Jehovah geleer word,+en jou kinders* sal groot vrede geniet.+ Jesaja 66:12 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 12 Daarom sê Jehovah: “Kyk, ek gee vir haar vrede soos ’n rivier+en die heerlikheid van nasies soos ’n stroom vloedwaters.+ Julle sal geborsvoed word en op die heup gedra worden op die skoot versorg word.
12 Daarom sê Jehovah: “Kyk, ek gee vir haar vrede soos ’n rivier+en die heerlikheid van nasies soos ’n stroom vloedwaters.+ Julle sal geborsvoed word en op die heup gedra worden op die skoot versorg word.