11 “Want van waar die son opkom tot waar dit ondergaan, sal my naam groot wees onder die nasies.+ Op elke plek sal offerandes as ’n rein gawe tot eer van my naam gebring word, en die rook daarvan sal opgaan, want my naam sal groot wees onder die nasies,”+ sê Jehovah van die leërmagte.