Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Genesis 1:26
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 26 Toe het God gesê: “Laat ons+ mense maak na ons beeld,+ wat soos ons sal wees.*+ En laat hulle gesag hê oor die visse van die see en die vlieënde diere van die hemel en die mak diere en die hele aarde en al die kruipende diere wat op die aarde rondbeweeg.”+

  • Johannes 1:1, 2
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 1 In die begin was die Woord,+ en die Woord was by God,+ en die Woord was ’n god.*+ 2 Dié een was in die begin by God.

  • Johannes 12:41
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 41 Jesaja het hierdie dinge gesê omdat hy Christus se heerlikheid gesien het, en hy het van hom gepraat.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel