Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 86:9
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  9 Al die nasies wat u gemaak het,

      sal kom en voor u neerbuig, o Jehovah,+

      en hulle sal u naam verheerlik.+

  • Sagaria 14:16
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 16 “Almal wat oorbly van al die nasies wat teen Jerusalem kom, sal elke jaar+ gaan om voor die Koning, Jehovah van die leërmagte,+ neer te buig* en om die Huttefees* te vier.+

  • Maleagi 1:11
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 “Want van waar die son opkom tot waar dit ondergaan,* sal my naam groot wees onder die nasies.+ Op elke plek sal offerandes as ’n rein gawe tot eer van my naam gebring word, en die rook daarvan sal opgaan, want my naam sal groot wees onder die nasies,”+ sê Jehovah van die leërmagte.

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel