Psalm 45:3 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 3 Maak u swaard+ aan u sy vas, o magtige,+in u waardigheid en u prag.+ Johannes 1:18 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+
18 Geen mens het God al ooit gesien nie.+ Die eniggebore god*+ wat aan die Vader se sy is,*+ het duidelik gemaak wie Hy is.+