Jesaja 9:6 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*
6 Want ’n kind is vir ons gebore,+’n seun is aan ons gegee,en die heerskappy* sal op sy skouers wees.+ Hy sal genoem word: Wonderlike Raadgewer,+ Magtige God,+ Ewige Vader, Prins van Vrede.*