Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 72:1
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 72 O God, leer die koning u oordele,

      en leer die seun van die koning u regverdigheid.+

  • Psalm 72:7
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  7 Die regverdige sal in sy dae floreer,*+

      en daar sal ’n oorvloed van vrede wees+ totdat die maan nie meer daar is nie.

  • Daniël 2:44
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 44 “In die dae van daardie konings sal die God van die hemel ’n koninkryk oprig+ wat nooit vernietig sal word nie.+ En hierdie koninkryk sal nie aan ’n ander volk oorgedra word nie.+ Dit sal al daardie koninkryke vernietig en ’n einde aan hulle maak,+ en dit alleen sal vir ewig bestaan.+

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel