Eksodus 15:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+ 2 Samuel 22:1 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 22 En Dawid het die woorde van hierdie lied vir Jehovah gesing+ op die dag toe Jehovah hom gered het uit die hand van al sy vyande+ en uit Saul se hand.+ Jesaja 12:5 Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling 5 Sing lofliedere* vir Jehovah,+ want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Laat dit oor die hele aarde bekend gemaak word.
15 Toe het Moses en die Israeliete hierdie lied vir Jehovah gesing:+ “Ek wil vir Jehovah sing, want hy is hoog en verhewe.+ Die perd en sy ruiter het hy in die see gegooi.+
22 En Dawid het die woorde van hierdie lied vir Jehovah gesing+ op die dag toe Jehovah hom gered het uit die hand van al sy vyande+ en uit Saul se hand.+
5 Sing lofliedere* vir Jehovah,+ want hy het wonderlike dinge gedoen.+ Laat dit oor die hele aarde bekend gemaak word.