Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 6:11, 12
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 11 Toe het ek gevra: “Hoe lank, o Jehovah?” En hy het gesê:

      “Totdat die stede verwoes en sonder inwoners is

      en die huise sonder mense is

      en die land verwoes en verlate is;+

      12 totdat Jehovah die mense ver weg laat gaan+

      en daar groot verlatenheid in die land is.

  • Jeremia 26:18
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 18 “Miga+ van Moreʹset het in die tyd van koning Hiskiʹa+ van Juda geprofeteer, en hy het vir die hele volk van Juda gesê: ‘Dít is wat Jehovah van die leërmagte sê:

      “Sion sal soos ’n landery omgeploeg word,

      Jerusalem sal verwoes* word,+

      en die Tempelberg sal soos die hoogtes in ’n woud* word.”’+

  • Klaagliedere 2:5
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    •  5 Jehovah het soos ’n vyand geword.+

      Hy het Israel verwoes.

      Hy het al haar torings verwoes.

      Hy het al die vestings vernietig.

      En hy laat die dogter van Juda rou en treur.

  • Esegiël 36:4
    Die Bybel – Nuwe Wêreld-vertaling
    • 4 Daarom, berge van Israel, hoor die woord van die Soewereine Heer Jehovah! Dít is wat die Soewereine Heer Jehovah sê vir die berge en die heuwels, vir die strome en die valleie, vir die plekke wat verwoes is+ en vir die verlate stede wat deur die oorlewendes van die omliggende nasies beroof en bespot is.+

Afrikaanse publikasies (1975-2027)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel