3 Mag die God en Vader van ons Here Jesus Christus,+ die Vader van groot genade+ en die God van alle vertroosting, geloof word.+4 Hy vertroos ons* wanneer ons deur moeilike tye gaan,+ sodat ons ander in alle soorte moeilike tye kan vertroos+ met die vertroosting wat ons van God ontvang.+